EPISODE · Mar 3, 2016 · 3 MIN
MUNISIPALITEITE SKULD 115 MILJARD
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die plaaslike regeringsvereniging SALGA het aan die parlementere begrotingskomitee (appropriations committee) gese^ dat munisipaliteite 115-miljard rand vir dienste skuld. SALGA het die komitee voorgelig oor hoe die 2016-begroting munisipaliteite raak. Die vereniging wil he^ die parlement moet hulle help met die stigting van 'n nasionale invorderingsagentskap. Zalene Marrington doen verslag.
Embed this episode
Ready to play
MUNISIPALITEITE SKULD 115 MILJARD
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.