MYNBOUHANDVES episode artwork

EPISODE · Jun 16, 2017 · 4 MIN

MYNBOUHANDVES

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die vakbond Solidariteit gaan die regering voor die hof daag oor verskeie aspekte van die nuwe Mynbouhandves wat gister bekendgestel is. Mynmaatskappye het 12 maande tyd om hulle Swart Ekonomiese Bemagtigings aandeelhouding van 26% tot 30% op te stoot. Daar sal ook van maatskappye wat mynregte het verwag word om 1% van hulle jaarlikse omset aan gemeenskappe te betaal. Die hoofsekretaris van die Solidariteit, Gideon du Plessis het aan Dianke Nel gesê daar is talle regsgebreke in dié mynbouhandves en daar is nie behoorlik met al die betrokke belangegroepe gekonsulteer nie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 16, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

MYNBOUHANDVES

0:00 4:25

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 4 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 16, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!