EPISODE · Jul 18, 2017 · 1 MIN
'N 9-JARIGE MEISIE VAN KZN WEN TALENT AMERICA KOMPETISIE IN VSA
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
'n 9-jarige meisie van Hillcrest in KwaZulu-Natal het pas die Talent America kompetisie in New York in die VSA gewen. Asia Marx is die algehele wenner in vier kategorieë vir haar ouderdomsgroep, wat toneelspel en jazz sang insluit. Talent America is die talentkompetisie wat al die langste in die VSA aangebied word. Jean Esterhuizen berig.
NOW PLAYING
'N 9-JARIGE MEISIE VAN KZN WEN TALENT AMERICA KOMPETISIE IN VSA
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 9, 2026 ·12m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m