EPISODE · Aug 7, 2017 · 1 MIN
'N DRUKGROEP BIED GRATIS REGSHULP AAN LPs WAT TEEN ZUMA STEM
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die South Africa First Forum sal gratis regshulp aanbied vir ANC LPs wat benadeel kan word as hulle ten gunste van die mosie teen president Zuma sou stem. Die sameroeper, advokaat Rod Solomons, sê LPs is bang hulle verloor hul werk en inkomste.
Embed this episode
NOW PLAYING
'N DRUKGROEP BIED GRATIS REGSHULP AAN LPs WAT TEEN ZUMA STEM
0:00
1:04
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 1 minute long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on August 7, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!