EPISODE · Jul 24, 2017 · 2 MIN
'N KHAYELITSHA VROUE-PROGRAMMEERDER IS VASBESLOTE OM 'N VERSKIL TE MAAK
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Ondanks die uitdagings in townships, is daar een jong vrou van Khayelitsha wat vasbeslote was om haar droom te bewaarheid. Kholiswa Ntshinga wou nog altyd 'n programmeerder van rekenaar-kodering word, En ten spyte van beperkte toegang tot 'n rekenaar EN die internet, berig Joan-Marie Verhoef dat sy goed op pad is naam te maak as een van Suid-Afrika se leiers in die tegnologie-sektor.
NOW PLAYING
'N KHAYELITSHA VROUE-PROGRAMMEERDER IS VASBESLOTE OM 'N VERSKIL TE MAAK
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m