EPISODE · Jun 22, 2017 · 8 MIN
NADOODSE GEREGTELIKE ONDERSOEK NA AHMED ESSOP TIMOL MAANDAG HERVAT
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
'n Nadoodse geregtelike ondersoek na die dood van 'n struggle aktivis gaan heropen word, 45 jaar nadat die 29-jarige Ahmed Essop Timol homself kwansuis om die lewe gebring het deur op 27 Oktober 1971 uit n venster van die John Vorster polisie hoofkwartier in Johannesburg te spring. Die hoofkwartier is ook daarna deur struggle veterane herdoop na: 'Timor Heights' toe. Ons praat met die dryfveer agter die saak se heropening, Ahmed se susterskind, Imtiaz Kajee.
NOW PLAYING
NADOODSE GEREGTELIKE ONDERSOEK NA AHMED ESSOP TIMOL MAANDAG HERVAT
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 9, 2026 ·12m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m