EPISODE · Dec 9, 2015 · 7 MIN
NAMAKWALAND 2
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die departement van Minerale Hulpbronne het verlede week 'n opleidingsprojek van 96-miljoen Rand vir Namakwaland bekendgemaak. Die projek is daarop gemik om jong mense as ambagslui op te lei. Namakwaland gaan gebuk onder werkloosheid en talle ander ernstige maatskaplike probleme. Izak du Plessis het die streek besoek en ons luister nou na die tweede deel van sy verslag.
Embed this episode
Ready to play
NAMAKWALAND 2
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.