Namibië, Kongo-Brazzaville vat hande oor gesondheid, kuns en kultuur episode artwork

EPISODE · Aug 23, 2026 · 0 MIN

Namibië, Kongo-Brazzaville vat hande oor gesondheid, kuns en kultuur

from Nuus · host Kosmos 94.1

Namibië en Kongo-Brazzaville het ooreengekom om bilaterale betrekkinge te versterk na die intreerede van die Kongo-Namibië Politieke en Diplomatieke Konsultasies in Brazzaville. Onder leiding van die minister van internasionale betrekkinge en handel, Selma Ashipala-Musavyi, en haar Kongolese eweknie, Constant-Serge Bounda, is die vergadering afgesluit met die ondertekening van twee memorandums van verstandhouding wat fokus op gesondheidsamewerking, kultuur en die kunste. Beide ministers het die belangrikheid beklemtoon om langdurige politieke bande in praktiese ekonomiese voordele vir burgers in beide lande te bewerkstellig.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 23, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Namibië, Kongo-Brazzaville vat hande oor gesondheid, kuns en kultuur

0:00 0:30

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on August 23, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!