EPISODE · Jul 6, 2026 · 0 MIN
Namibië, SA eer beide rewolusionêre state: ontleder
from Nuus · host Kosmos 94.1
Reaksie word ontvang oor die Namibiese afvaardiging, gelei deur die minister in die Presidensie Charles Mubita en Swapo-LP Peya Mushelenga, wat hul eer betoon het tydens die begrafnisstoet van die voormalige Iranse opperleier Ali Khamenei in Teheran. Tydens die besoek het die afvaardiging met Iranse president Masoud Pezeshkian vergader. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie by die Suid-Afrikaanse politieke ontleder professor André Duvenhage gekry.
Embed this episode
NOW PLAYING
Namibië, SA eer beide rewolusionêre state: ontleder
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.