EPISODE · Jun 10, 2026 · 0 MIN
Nasa maak Artemis III se bemanning bekend
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die Amerikaanse Nasionale Lugvaart- en Ruimte-administrasie, Nasa, het Artemis III se bemanning van vier aangekondig. Hulle sal landingstuie toets vir toekomstige sendings wat op die maan land. Die ruimtevaarders wat volgende jaar ʼn ruimtesending sal onderneem, is bevelvoerder Randy Bresnik, vlieënier Luca Parmitano, en die sending-spesialiste Andre Douglas en Frank Rubio. Dit volg twee maande na Artemis Twee se reis om die maan wat Apollo 13 se afstandsrekord verbeter het. Nasa-administrateur Jared Isaacman sê die bemanning sal ook bymekaarkom- en koppel-vermoëns toets:
Embed this episode
NOW PLAYING
Nasa maak Artemis III se bemanning bekend
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.