EPISODE · Jul 3, 2017 · 6 MIN
NASIONALE GESONDHEIDSPLAN - JY KAN KOMMENTAAR LEWER
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Nasionale Gesondheids-versekeringsbeleids-witskrif is Vrydag in die staatskoerant gepubliseer. Die minister van Gesondheid, Dr Aaron Motsoaledi sê die publiek is welkom om nou kommentaar op dié omstrede dokument te lewer. Monitor het Marieny Erasmus, gesondheidspesialis by die ekonomiese konsultasie firma, ECONEX op Stellenbosch, gevra wat die KRUKS van die witskrif behels. [Anita Visser]
NOW PLAYING
NASIONALE GESONDHEIDSPLAN - JY KAN KOMMENTAAR LEWER
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m