NAT NAKASA SE VEGGEES LEEF STEEDS VOORT 52 JAAR NA SY DOOD episode artwork

EPISODE · Jul 14, 2017 · 3 MIN

NAT NAKASA SE VEGGEES LEEF STEEDS VOORT 52 JAAR NA SY DOOD

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die Suid-Afrikaanse joernalis en skrywer, Nathaniel Ndazana Nakasa, beter bekend as Nat Nakasa, is vandag 52 jaar gelede dood. Hy het op 14 Julie 1965 sy eie lewe in New York geneem. Hy het Suid-Afrika in 1964 verlaat en 'n Nieman beurs by die Harvard Universiteit aanvaar. Deur dit te doen moes hy onder die apartheidsregering sy Suid-Afrikaanse burgerskap prysgee. Dianke Nel doen verslag.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 14, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

NAT NAKASA SE VEGGEES LEEF STEEDS VOORT 52 JAAR NA SY DOOD

0:00 3:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 14, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!