Navo vergader vandag in Ankara, Turkye episode artwork

EPISODE · Jul 7, 2026 · 0 MIN

Navo vergader vandag in Ankara, Turkye

from Nuus · host Kosmos 94.1

Navo se 32 lidlande begin vandag ʼn tweedaagse beraad in Ankara, Turkye. Dit vind plaas op ʼn belangrike tyd vir die alliansie, met spanning tussen die organisasie en Amerika oor Iran en Groenland. Die nasies het verlede jaar ooreengekom om vyf-persent van hul bruto binnelandse produk in verdediging te belê. Navo se sekretaris-generaal, Mark Rutte, het drie belangrike prioriteite vir die beraad uiteengesit. Hulle sal voortgaan om belegging in die alliansie se verdediging te vergroot, transatlantiese nywerheidsproduksie in verdediging te bevorder, en Oekraïne te ondersteun:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 7, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Navo vergader vandag in Ankara, Turkye

0:00 0:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 7, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!