EPISODE · Jul 1, 2026 · 0 MIN
Ndungula sê oor komende dagga-uitspraak
from Nuus · host Kosmos 94.1
Uitspraak in die Grondwetlike saak van Brian Jaftha en Borro Ndungula om daggaverbruik in die land te wettig, word op 6 Julie verwag. Die saak word deur 'n volle regbank, metregters Dinnah Usiku, Claudia Claasen en Philanda Christiaan aangehoor. Kosmos 94.1 Nuus het met Ndungula gepraat. Hy sê hulle hoop die uitspraak sê nie dat die besluit by die parlement berus nie. Hy verduidelik.
Embed this episode
NOW PLAYING
Ndungula sê oor komende dagga-uitspraak
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.