EPISODE · Nov 18, 2015 · 4 MIN
NG GAY
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die NG Kerk erken die menswaardigheid van al sy lidmate en sal voortgaan om in gesprek met hulle te bly, aldus die moderator ds Nelis Janse van Rensburg. Die kerk is opnuut in 'n herrie gewikkel na die terugtrekking van 'n meerderheidsbesluit oor gay lidmate op sy sinode verlede maand. Janse van Rensburg het in gesprek met Izak du Plessis ontken dat die kerk met mense se emosies dobbel.
Embed this episode
Ready to play
NG GAY
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.