EPISODE · Nov 2, 2016 · 4 MIN
NICO CARSTENS HULDEBLYK
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Huldeblyke stroom in vir die ikoniese trekklavierspeler en komponis, Nico Carstens. Hy is gisteraand in die ouderdom van 90 in 'n aftreeoord in Kuilsrivier oorlede. Nico het meer as 2000 musiekstukke gekomponeer, waarvan die bekendste die treffer Zambezi was. Dianke Nel het hierdie huldeblyk saamgestel.
Embed this episode
NOW PLAYING
NICO CARSTENS HULDEBLYK
0:00
4:57
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 4 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on November 2, 2016.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!