EPISODE · Jul 3, 2026 · 0 MIN
NIEIS aan-en-af, ministerie werk aan probleem
from Nuus · host Kosmos 94.1
Duisende Namibiërs wat aanlyn werk soek en aansoek doen, word geraak deur sporadiese ontwrigtings op die Namibië Geïntegreerde Werkinligtingstelsel, NIEIS. Die lynministerie sê die uitdagings is die gevolg van buitengewoon hoë aanvraag op die digitale werkportaal, veral wanneer vakatures geadverteer word. Ministeriewoordvoerder Maria Hedimbi verseker die publiek dat dringende tegniese ingrypings aan die gang is.
Embed this episode
NOW PLAYING
NIEIS aan-en-af, ministerie werk aan probleem
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.