Nigeriërs wat gerepatrieer is was almal ongedokumenteer episode artwork

EPISODE · Jun 11, 2026 · 0 MIN

Nigeriërs wat gerepatrieer is was almal ongedokumenteer

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die Departement van Binnelandse Sake sê nie een van die 268 Nigeriese burgers wat Woensdagaand uit die land gesit is, was wettig in Suid-Afrika nie. Sowat ʼn duisend Nigeriërs het geregistreer om voor teenmigrante-groepe se sperdatum van 30 Junie gerepatrieer te word, en 500 het goedkeuring gekry. Van die 500 was 268 ongedokumenteer. Die departement se hoof van Immigrasie en Wetstoepassing, Stephen van Neel, sê hulle het persoonlike onderhoude gevoer met die 268 Nigeriërs, wat volgens die Immigrasiewet as ongewens verklaar is.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 11, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Nigeriërs wat gerepatrieer is was almal ongedokumenteer

0:00 0:20

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 11, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!