EPISODE · Jun 23, 2026 · 0 MIN
NNN beveel Bryan Eiseb aan as nuwe ACC-hoof
from Nuus · host Kosmos 94.1
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het Bryan Eiseb, die direkteur van die Finansiële Intelligensiesentrum, aanbeveel vir die pos van direkteur-generaal van die Teenkorrupsiekommissie. Eiseb sal die leisels oorneem by Paulus Noa, wat die pos sedert die ontstaan van die kommissie in 2006 gelei het. Noa se termyn verstryk op 30 Junie. Eerste Minister Elijah Ngurare het die aankondiging vanmiddag in die NV gemaak.
Embed this episode
NOW PLAYING
NNN beveel Bryan Eiseb aan as nuwe ACC-hoof
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.