EPISODE · Jul 20, 2026 · 0 MIN
NNN en haar topleierskap rits oral rond, wat's dit werd?
from Nuus · host Kosmos 94.1
Vrae word geopper oor die frekwensie en koste van amptelike reise wat deur die land se topleierskap onderneem word. President Netumbo Nandi-Ndaitwah en haar man het 'n reeks plaaslike en internasionale werk- en staatsbesoeke onderneem, insluitend reise na Angola, Ghana, Tanzanië en China, tesame met streeksverbintenisse. Visepresident Lucia Witbooi en premier Elijah Ngurare het ook verskeie amptelike missies tuis en in die buiteland as deel van regeringsaktiwiteite gelei en bygewoon. IPC-president Panduleni Itula bevraagteken die relevansie van sulke reise.
Embed this episode
NOW PLAYING
NNN en haar topleierskap rits oral rond, wat's dit werd?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.