EPISODE · Jul 11, 2017 · 2 MIN
NOG GUPTA-SKANDES WORD UITGELEK
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Duitse sagteware maatskappy, SAP is in die kollig met berigte van bande met die Gupta-familie. Die sentrum vir ondersoekende joernalistiek, amaBhungane berig op sy webwerf dat SAP die invloedryke Guptas ingespan het om 'n kontrak, wat sowat 100 miljoen rand werd is, met Transnet te verseker. Vir meer hieroor praat ons met Sam Sole van amaBhungane.
NOW PLAYING
NOG GUPTA-SKANDES WORD UITGELEK
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m