EPISODE · Aug 24, 2026 · 0 MIN
Norris van Nederlandse Grand Prix
from Nuus · host Kosmos 94.1
McLaren-renjaer Lando Norris het die Nederlandse Grand Prix gewen. Die Brit het voor die Mercedes-paar, Kimi Antonelli en George Russell, oor die wenstreep gejaag. Lewis Hamilton en Charles Leclerc van Ferrari is onderskeidelik vierde en vyfde. Die tuisskare se gunsteling, Max Verstappen van Red Bull, is uit na slegs een ronde. Die uitslag laat Antonelli met ʼn kampioenskapsvoorsprong van 59 punte voor Russell. Norris sê sy motor moet nog baie verbeter:
Embed this episode
NOW PLAYING
Norris van Nederlandse Grand Prix
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.