NQA stuur veldtog bekend oor sy beleid episode artwork

EPISODE · Jun 10, 2026 · 0 MIN

NQA stuur veldtog bekend oor sy beleid

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die Namibiese Kwalifikasie-owerheid het 'n landwye bewusmakingsveldtog van stapel gestuur om die nuut goedgekeurde Nasionale Beleid oor Kwalifikasiestandaarde bekend te stel. Die veldtog, wat tot 26 Junie duur, is daarop gemik om die publiek in te lig oor die beleid wat ontwerp is om die gehalte, relevansie en geloofwaardigheid van kwalifikasies in die land te versterk. Die owerheid se woordvoerder, Simon Nghipandulwa, sê die beleid verseker dat kwalifikasies aan nasionale standaarde en die behoeftes van leerders, werkgewers en die bedryf voldoen.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 10, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

NQA stuur veldtog bekend oor sy beleid

0:00 0:29

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 10, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!