EPISODE · Jul 5, 2017 · 2 MIN
NUWE DIGITALE GELDEENHEID VIR ORANIA
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die dorp Orania in die Noord-Kaap beplan om met 'n nuwe digitale geldeenheid handel te dryf. Orania het reeds sy eie sakekamer, sy eie geregistreerde bank en sy eie geldeenheid, die Ora. Die ekonoom, Dawie Roodt is betrokke by 'n projek om dié nuwe digitale geldeenheid te ontwikkel. Die ondervoorsitter van Orania se sakekamer, Pieter Krige het aan Dianke Nel verduidelik hoé die dorp se huidige betaalstelsel werk.
NOW PLAYING
NUWE DIGITALE GELDEENHEID VIR ORANIA
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m