Nuwe energiebeleid sal SA-verbruikers beskerm episode artwork

EPISODE · Aug 19, 2026 · 0 MIN

Nuwe energiebeleid sal SA-verbruikers beskerm

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê die nuwe elektrisiteitsprysbeleid sal beskerming vir arm en kwesbare verbruikers versterk en elektrisiteitsrekeninge meer deursigtig maak. Die minister sê munisipale en Eskom-rekeninge sal ontbondel word, wat aan verbruikers sal wys presies hoe koste bereken word. Rekeninge sal elektrisiteitsopwekking, transmissie- en verspreidingskoste, bykomende dienste en munisipale toelae spesifiseer. Hy sê huishoudings en ondernemings moet verstaan waarvoor hulle betaal:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 19, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Nuwe energiebeleid sal SA-verbruikers beskerm

0:00 0:19

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on August 19, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!