EPISODE · Feb 17, 2016 · 3 MIN
NUWE MA'S AANGERAAI OM KOPPIE EERDER AS BOTTEL TE GEBRUIK
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die regering doen aan die hand dat ma's hulle babas nou met 'n koppie moet voed, eerder as die gebruiklike bottel. Vrouens wat voor-geboorte klasse by verskeie klinieke bywoon word aangemoedig om hulle babas eerder met koppies te voed, omdat dit glo meer higiënies is. Volgens die Departement van Gesondheid se beleid oor die voeding van jong kinders, word koppie-voeding bo bottel-voeding om verskeie redes aangemoedig. Thabile Mbehle en Marlinée Fouché het die saak ondersoek.
Embed this episode
Ready to play
NUWE MA'S AANGERAAI OM KOPPIE EERDER AS BOTTEL TE GEBRUIK
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.