EPISODE · Jun 15, 2017 · 4 MIN
NUWE SOEKTOG NA GERT VAN ROOYEN SE SLAGOFFERS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die soektog na die liggame van twee of moontlik drie slagoffers van die veroordeelde pedofiel, Gert van Rooyen word vanoggend op die Blythedale Strand langs die KwaZulu-Natalse noordkus voortgesit. Die Polisie het gister op die strand begin grawe na 'n 15-maande lange ondersoek deur die SAUK se Televisie Aktualiteitsprogram, Fokus. Van Rooyen en sy vriendin, Joey Haarhoff het in die jare 80's ses jong meisies ontvoer. Die kinders is nooit gevind nie en Van Rooyen en Haarhof en in Januarie 1990 selfmoord gepleeg. Ons praat met die Uitvoerende Regisseur van Fokus, Alet Wright wat sedert gister op die toneel is. [Anita Visser]
NOW PLAYING
NUWE SOEKTOG NA GERT VAN ROOYEN SE SLAGOFFERS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m