Nuwe tegnologie vuur terreur aan, sê Guterres episode artwork

EPISODE · Jun 30, 2026 · 0 MIN

Nuwe tegnologie vuur terreur aan, sê Guterres

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, sê terrorisme onstaan te midde van globale onbestendigheid, wat gekenmerk word deur verhoogde geopolitieke spanning, langdurige konflikte en toenemende verbrokkeling. Vanjaar is die 20ste herdenking van die VN se Globale Teen-Terrorismestrategie, wat die wêreld se enigste raamwerk is vir die bekamping van terreur. Guterres waarsku terrorisme is aan die toeneem en buit nuwe tegnologieë uit, insluitend kunsmatige intelligensie, digitale platforms en onbemande wapens:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 30, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Nuwe tegnologie vuur terreur aan, sê Guterres

0:00 0:18

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 30, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!