EPISODE · Jun 26, 2017 · 2 MIN
NUWE UJ VISEKANSELIER
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die raad van die Universiteit van Johannesburg het die aanstelling van Professor Tshilidzi Marwala as die Universiteit se nuwe visekanselier en rektor aangekondig. Professor Marwala is tans die adjunk-visekanselier van Navorsing en Internasionalisering by UJ. Joan-Marie Verhoef berig hy sal vanaf 1 Januarie 2018 by Professor Ihron Rensburg oorneem.
NOW PLAYING
NUWE UJ VISEKANSELIER
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m