NV keur Eiseb as nuwe ACC-hoof goed, maar... episode artwork

EPISODE · Jul 10, 2026 · 0 MIN

NV keur Eiseb as nuwe ACC-hoof goed, maar...

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die parlement het president Netumbo Nandi-Ndaitwah se nominasie van Bryan Eiseb, direkteur van die Finansiële Intelligensiesentrum, as die volgende direkteur-generaal van die Teenkorrupsiekommissie onderskryf. Dit baan die weg vir 'n nuwe leierskapspan by die land se teenkorrupsiewaghond, met langdienende hoof Paulus Noa wat op 31 Julie uit die amp tree. Wetgewers het ook goedgekeur dat Erna van der Merwe vir nog 'n jaar as adjunk-direkteur-generaal by die kommissie aanbly. IPC-parlementslid Nelson Kalangula sê die party sal Eiseb die voordeel van die twyfel gee:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 10, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

NV keur Eiseb as nuwe ACC-hoof goed, maar...

0:00 0:38

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 10, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!