EPISODE · Mar 29, 2016 · 1 MIN
NWU HEROPEN
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Noordwes Universiteit sê geen voorvalle van studente betogings is op die Mahikeng-kampus aangemeld nie. Die kampus het vandag heropen nadat dit vir bykans 'n maand gesluit was weens voortslepende gewelddadige betogings. 'n Woordvoerder van die Noordwes Universiteit, Koos Degenaar, sê die universiteit is gereed om enige voorval van protes te hanteer.
Embed this episode
Ready to play
NWU HEROPEN
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.