OAKBAY INVESTMENTS episode artwork

EPISODE · Aug 27, 2016 · 5 MIN

OAKBAY INVESTMENTS

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die maatskappy Oakbay Investments het gereageer op onlangse mediaberigte oor die verhouding tussen Oakbay, die steenkoolverskaffer Tegeta en Eskom. Die Gupta-familie is meerderheid aandeelhouer in Oakbay en Tegeta. Sentraal tot die storie is 'n ondersoek wat die Tesourie na Oakbay en Tegeta gedoen het as verskaffers van steenkool aan Eskom. Die bewering was dat die steenkool teen 'n premium prys verskaf word, veel hoër as die markprys. Mariëtta Kruger praat nou met die uitvoerende hoof van Oakbay, Nazeem Howa.

NOW PLAYING

OAKBAY INVESTMENTS

0:00 5:18

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 5 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on August 27, 2016.

What is this episode about?

Die maatskappy Oakbay Investments het gereageer op onlangse mediaberigte oor die verhouding tussen Oakbay, die steenkoolverskaffer Tegeta en Eskom. Die Gupta-familie is meerderheid aandeelhouer in Oakbay en Tegeta. Sentraal tot die storie is 'n...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!