OB MAAK HOPELIK BINNEKORT VERSLAG OOR VREDE SUIWELPLAAS PROJEK BEKEND episode artwork

EPISODE · Jul 12, 2017 · 3 MIN

OB MAAK HOPELIK BINNEKORT VERSLAG OOR VREDE SUIWELPLAAS PROJEK BEKEND

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die DA sê die Openbare Beskermer se verslag oor die Vrede Suiwelplaas projek behoort hierdie maand bekend gemaak te word. Dié gemeenskapsprojek is 'n inisiatief tussen die Vrystaatse regering en 'n Gupta-verwante maatskappy, Estina. Die DA-leier Mmusi Maimane en ander senior lede besoek tans die Estina plaas. Die DA-koukus leier in die Vrystaatse wetgewer, Roy Jankielsohn, het aan Jean Esterhuizen gesê 'n tender vir die projek is nooit uitgereik nie.

NOW PLAYING

OB MAAK HOPELIK BINNEKORT VERSLAG OOR VREDE SUIWELPLAAS PROJEK BEKEND

0:00 3:37

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 12, 2017.

What is this episode about?

Die DA sê die Openbare Beskermer se verslag oor die Vrede Suiwelplaas projek behoort hierdie maand bekend gemaak te word. Dié gemeenskapsprojek is 'n inisiatief tussen die Vrystaatse regering en 'n Gupta-verwante maatskappy, Estina. Die DA-leier...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!