OB VERSLAG: REAKSIE OP ABSA-BEVINDINGE episode artwork

EPISODE · Jun 20, 2017 · 6 MIN

OB VERSLAG: REAKSIE OP ABSA-BEVINDINGE

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkwebane het aanbeveel dat die Spesiale Ondersoekeenheid R1,1 miljard van Absa moet verhaal. Mkwebane het die media gisteroggend in Pretoria toegespreek en, onder meer, bevind dat die Suid-Afrikaanse regering fouteer het deur nié die geld van Absa te probeer terugkry nie. Sy sê die Spesiale Ondersoek eenheid moet R1,1 miljard aan staatsfondse terug kry, wat ontwettig aan Absa se voorganger Bankorp gegee is. Vir meer hieroor, praat ons met die direkteur van die nie-regerings organisasie, Accountability Now advokaat Paul Hoffman. [Anita Visser]

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 20, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

OB VERSLAG: REAKSIE OP ABSA-BEVINDINGE

0:00 6:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 6 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 20, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!