EPISODE · Jun 9, 2026 · 0 MIN
Obasanjo sê Afrika onderskat sy potensiaal
from Nuus · host Kosmos 94.1
Voormalige Nigeriese president Olusegun Obasanjo sê dat Afrika steeds sy ekonomiese potensiaal onderskat, ten spyte van 4 triljoen Amerikaanse dollar wat binne die vasteland gemobiliseer kan word om groei te finansier. Hy het Afrikalande versoek om 'n gunstige omgewing te skep om beleggers te lok. Hy het gepraat tydens 'n besoek Maandag aan president Netumbo Nandi-Ndaitwah om handels- en beleggingsbande tussen Namibië en Nigerië te versterk.
Embed this episode
NOW PLAYING
Obasanjo sê Afrika onderskat sy potensiaal
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.