Olie-, gas- en mynbedryf 'moet deursigtig wees om korrupsie te verhoed' episode artwork

EPISODE · Jun 19, 2026 · 0 MIN

Olie-, gas- en mynbedryf 'moet deursigtig wees om korrupsie te verhoed'

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het sy 32ste Verkrygingsopsporings-verslag bekendgestel, wat kyk na deursigtigheid in openbare besteding en stadige vordering met die implementering van belangrike teenkorrupsie hervormings. Die instelling doen 'n beroep op verantwoordbaarheid en optrede teen langdurige bestuursgapings. Direkteur Graham Hopwood het spesifiek die belangrikheid van deursigtigheid in maatskappy-eienaarskap beklemtoon, veral in hoërisiko-sektore soos olie en gas.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 19, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Olie-, gas- en mynbedryf 'moet deursigtig wees om korrupsie te verhoed'

0:00 0:34

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 19, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!