EPISODE · Jul 19, 2026 · 0 MIN
Olieprys: G'n rede tot paniek, sê kenner
from Nuus · host Kosmos 94.1
Brent-ruolie verhandel rondom 88 Amerikaanse dollar per vat, aangevuur deur toenemende vyandelikhede tussen die VSA en Iran oor die Straat van Hormuz. Ekonome is verdeeld oor die langtermyn-impak hiervan. Terwyl die onmiddellike ineenstorting van die wapenstilstand 'n swaar risikopremie in energiemarkte ingespuit het, sê Kara van den Heever, 'n beleggingsontleder by Momentum, daar is nog geen rede tot paniek nie. Sy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:
Embed this episode
NOW PLAYING
Olieprys: G'n rede tot paniek, sê kenner
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.