EPISODE · Feb 22, 2016 · 2 MIN
OLIFANTKALF GERED UIT PHALABORWA HOU-DAM
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
'n Video van twee mans wat 'n olifant kalf uit 'n hou-dam by die Phalaborwa Koper myn red, het sosiale media aan die gons. Die olifant kalf, nou bekend as Amanzi het vermoedelik in die dam geval, terwyl sy trop daar water gedrink het. Johan Bezuidenhout en Quinton du Plessis van elektriese dienste by die myn het die olifant uit die dam gered. Amanzi is nou by die Hoedspruit sentrum vir bedreigde spesies. Die assistent-kurator Linri Jansen van Rensburg sê hy was vermoedelik 'n ruk lank in die dam vasgekeer.
Embed this episode
Ready to play
OLIFANTKALF GERED UIT PHALABORWA HOU-DAM
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.