EPISODE · Aug 1, 2017 · 2 MIN
ONDERSOEK NA OORSAAK VAN JHB REKENINGE PROBLEME BEGIN
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Johannesburg metroraad het 'n ondersoek begin, om die oorsaak van die voortslepende probleme met sy outomatiese rekeningstelsel te bepaal. Honderde duisende inwoners ontvang foutiewe maandelikse munisipale rekeninge, terwyl ander inwoners nie hulle rekeninge betyds ontvang nie. Die burgemeester, Herman Mashaba het die metroraad se Departement van Finansies opdrag gegee om hul huis in orde te kry, anders sal daar teen hulle opgetree word. Jean Esterhuizen berig.
NOW PLAYING
ONDERSOEK NA OORSAAK VAN JHB REKENINGE PROBLEME BEGIN
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m