EPISODE · Jun 27, 2017 · 3 MIN
ONDERSOEK NA REGERING SE BEWEERDE INMENGING BY SAUK IN NOORDWES
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die premier van Noordwes, Supra Mahumapelo vra dat die SAUK bewerings moet ondersoek dat hy in redaksionele besluite van die provinsiale kantoor van die openbare uitsaaier inmeng. Mahumapelo sê hy beskou die aantygings in 'n ernstige lig. In 'n brief aan die SAUK se hoofkantoor dring hy daarop aan dat die bronne van die bewerings ondersoek moet word. Malixole Gwatyu doen verslag.
NOW PLAYING
ONDERSOEK NA REGERING SE BEWEERDE INMENGING BY SAUK IN NOORDWES
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m