ONDERSOEK NA WANPRAKTYKE IN DIE TYDDEELBEDRYF BEGIN IN KAAPSTAD episode artwork

EPISODE · Jul 11, 2017 · 2 MIN

ONDERSOEK NA WANPRAKTYKE IN DIE TYDDEELBEDRYF BEGIN IN KAAPSTAD

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die nasionale verbruikerskommissie se ondersoek na wanpraktyke in die tyddeelbedryf begin vandag in Kaapstad. Die kommissie hoop dat die openbare verhoor aanleiding sal gee tot een wet wat die bedryf kan reguleer. Een van die groot tekortkomings van huidige wetgewing is dat verbruikers geen seggenskap het in die vakansieskemas nie. Talle verbruikers voel hulle is vasgevang in 'n tronk waaruit hulle nie kan ontsnap nie. Hulle kry dit nie eers reg om hulle tyddeel verniet weg te gee nie, sê 'n tyddeel-eienaar Soera Lotter. Izak du Plessis het aan Lotter gevra waarom hulle so desperaat is om hulle aandeel weg te gee.

NOW PLAYING

ONDERSOEK NA WANPRAKTYKE IN DIE TYDDEELBEDRYF BEGIN IN KAAPSTAD

0:00 2:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 11, 2017.

What is this episode about?

Die nasionale verbruikerskommissie se ondersoek na wanpraktyke in die tyddeelbedryf begin vandag in Kaapstad. Die kommissie hoop dat die openbare verhoor aanleiding sal gee tot een wet wat die bedryf kan reguleer. Een van die groot tekortkomings van...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!