ONDUIDELIKHIED OOR WAAROM BLOEMFONTEIN SE STADSAAL AAN DIE BRAND GESTEEK IS episode artwork

EPISODE · Jun 22, 2017 · 2 MIN

ONDUIDELIKHIED OOR WAAROM BLOEMFONTEIN SE STADSAAL AAN DIE BRAND GESTEEK IS

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Daar blyk verwarring te heers oor presies wat aanleiding gegee het tot gister se onrus voor die Bloemfontein stadsaal, waarna die perseel aan die brand gesteek is. Verskeie Suid-Afrikaanse Munisipale Werkers Vakbond lede het gister middag voor die Bloemfontein stadsaal gewag vir die burgermeester van Mangaung, Ollie Mlameli wat hulle glo sou toespreek. Die skare het oproerig geraak en die polisie moes rubber koeels gebruik om hulle uiteen te jaag. Die woordvoerder van die Mangaung metro, Qondile Khedana sê die bloemfontein stadsaal, die drama biblioteek en nog 'n munisipale gebou is aan die brand gesteek

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 22, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

ONDUIDELIKHIED OOR WAAROM BLOEMFONTEIN SE STADSAAL AAN DIE BRAND GESTEEK IS

0:00 2:00

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 22, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!