EPISODE · Jun 25, 2026 · 0 MIN
Onnodige stigma hang steeds om veltoestand vitiligo
from Nuus · host Kosmos 94.1
Vandag is Wêreld Vitiligo-dag, wat wêreldwyd gevier word om bewustheid te verhoog oor vitiligo, 'n langtermyn veltoestand wat pigmentverlies veroorsaak en wit kolle op die vel tot gevolg het. Dermatoloog dr. Nitta Haitembu van die gesondheidministerie sê die toestand, wat wydverspreide aandag op die popikoon Michael Jackson gevestig het, bly steeds erg gestigmatiseer en word dikwels gekoppel aan ander mediese toestande. Sy het gepraat tydens 'n inligtingsessie by die Regeringsinligtingsentrum.
Embed this episode
NOW PLAYING
Onnodige stigma hang steeds om veltoestand vitiligo
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.