ONTKLEEDANSE BY TRONK DUI OP ERNSTIGE BESTUURSPROBLEME episode artwork

EPISODE · Jun 27, 2017 · 1 MIN

ONTKLEEDANSE BY TRONK DUI OP ERNSTIGE BESTUURSPROBLEME

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Foto's van wat lyk na 'n ontkleedans by Johannesburg Medium B-gevangenis, dui op 'n gebrek aan bestuur. Dit is die mening van Professor Lukas Muntingh aan die Universiteit van die Wes-Kaap se Gemeenskapsregsentrum. Muntingh het gereageer op die nuus dat 13 beamptes moontlik geskors gaan word na die voorval wat verband hou met jeugdagvieringe by die tronk. Izak du Plessis berig.

NOW PLAYING

ONTKLEEDANSE BY TRONK DUI OP ERNSTIGE BESTUURSPROBLEME

0:00 1:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 1 minute long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 27, 2017.

What is this episode about?

Foto's van wat lyk na 'n ontkleedans by Johannesburg Medium B-gevangenis, dui op 'n gebrek aan bestuur. Dit is die mening van Professor Lukas Muntingh aan die Universiteit van die Wes-Kaap se Gemeenskapsregsentrum. Muntingh het gereageer op die nuus...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!