EPISODE · Mar 28, 2016 · 6 MIN
OORLOG
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag gaan binne die volgende maand weer Oerwoud Oorlog taktiek in Port St Johns in die Oos-Kaap oefen. Op vorige geleenthede het plaaslike inwoners gekla oor die geraas en die hordes soldate wat op die dorp toesak. Kollonel William Dickson van die Infanterie formasie, ook bekend as die WARLORD, sê hulle het reeds pamflette versprei en met die gemeenskap kontak gemaak om hulle te waarsku oor die oefening. Dickson sê die tentoonstelling van die Weermag by die Randse skou , is 'n voor -smakie van wat alles by so 'n oefening gebeur.
Embed this episode
Ready to play
OORLOG
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.