EPISODE · Feb 9, 2016 · 1 MIN
OOS-KAAPSE MEISIE BY JEUG WINTERSPELE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die sestienjarige Elizabeth Olivier van Barkley-Oos in die Oos-Kaap, vertrek die week na Noorweë om Suid-Afrika in die Winter Olimpiese Spele vir die jeug te gaan verteenwoordig. Elizabeth is 'n kranige ski-kampioen en is die enigste atleet van Suid-Afrika wat aan die spele gaan deelneem. Sy vertel aan Suzanne Paxton dat as deel van haar oefenprogram sy vir maande aaneen in die berge in die Oos-Kaap bly.
Embed this episode
Ready to play
OOS-KAAPSE MEISIE BY JEUG WINTERSPELE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.