EPISODE · Jun 19, 2017 · 3 MIN
OPENBARE BESKERMER STEL 4 VERSLAE BEKEND
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Openbare Beskermer, Advokaat Busisiwe Mkhwebane, sê die Spesiale Ondersoek eenheid moet R1,1 miljard van staatsfondse terug kry, wat ontwettig aan Absa se voorganger Bankorp gegee is. Mkhwebane het vandag vier verslae in Pretoria bekendgestel, insluitende die CIEX verslag. Mkhwebane sê die regering het misluk om die CIEX verslag te implementeer, wat oor beweerde gesteelde staatsfondse gaan.
NOW PLAYING
OPENBARE BESKERMER STEL 4 VERSLAE BEKEND
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m