EPISODE · Jul 24, 2017 · 6 MIN
OPGRAWINGS BY VOORMALIGE BRITSE FORT IN PRETORIA
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Opgrawings by die voormalige Britse Oos-Fort op Strubenskop in Pretoria, kan lig werp op die mense wat hier gestasioneer is meer as 100 jaar terug. Marlinée Fouché berig daar is ook aanduidings van 'n moontlike skietgeveg wat nooit opgeteken is nie. Sy het 'n dag deurgebring saam met Dr. Anton van Vollenhoven van Archaetnos Argeloë en Erfenis Raadgewers...
NOW PLAYING
OPGRAWINGS BY VOORMALIGE BRITSE FORT IN PRETORIA
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m