Oproepe vir buigsame werksmodel vir SA se staatsamptenare episode artwork

EPISODE · Jun 11, 2026 · 0 MIN

Oproepe vir buigsame werksmodel vir SA se staatsamptenare

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die Vereniging van Staatsamptenare vra die regering om dringend 'n gemengde werksmodel in die staatsdiens in te stel, in die lig van stygende lewenskoste en finansiële druk op werknemers. Die vakbond sê staatsamptenare is onder druk weens brandstof-, voedsel-, elektrisiteit- en mediese fonds-verhogings, en onlangse salarisaanpassings is nie genoeg nie. Claude Naicker van die vakbond sê buigsame werk tussen die kantoor en huis kan vervoerkoste verminder en die regering se bedryfsuitgawes minder maak:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 11, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Oproepe vir buigsame werksmodel vir SA se staatsamptenare

0:00 0:20

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 11, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!