EPISODE · May 30, 2016 · 5 MIN
ORGANISASIE ONTFERM HOM OOR SUID-AFRIKAANSE DWELMMUILE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Help ons om dwelm-muile in Asiese tronke se vonnisse van doodstraf tot lewenslange tronkstraf te verander. Dié hulpkreet kom van Locked Up, 'n organisasie wat Suid-Afrikaners help, wat weens dwelm-verwante misdade in oorsese tronke sit. Volgens die regering is meer as 'n duisend Suid-Afrikaners oorsee gevonnis, waarvan talle tereggestel gaan word. Maar Locked Up se direkteur, Patricia Gerber, betwis die akkuraatheid van dié syfers.
NOW PLAYING
ORGANISASIE ONTFERM HOM OOR SUID-AFRIKAANSE DWELMMUILE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m